Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:11 Die Boodskap (DB)

Die Leviete het die paaslammers geslag. Hulle het die bloed vir die priesters gegee, wat dit teen die altaar uitgegooi het, terwyl die Leviete die lammers afgeslag en voorberei het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:11 in konteks