Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:9 Die Boodskap (DB)

Hulle het die geld wat die mense as bydraes na die tempel gebring het, vir die hoëpriester Gilkija gaan gee. Dit was geld wat die Leviete as deurwagte bymekaargemaak het. Hulle het dit uit Manasse, Efraim en die res wat van Israel oorgebly het, gekry. Dit is ook van die mense van Juda, Benjamin en Jerusalem gekry.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:9 in konteks