Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:8 Die Boodskap (DB)

In Josia se agtiende regeringsjaar, terwyl hy besig was om die land en die tempel skoon te maak van al wat ’n afgodsbeeld is, het hy vir Safan, Asalja se seun, Maäseja, die stadsbevelvoerder, en Joag, Joahas se seun en die staatsekretaris, na die tempel van die Here sy God gestuur om dit reg te maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:8 in konteks