Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:33 Die Boodskap (DB)

Josia het daarna al die goed wat vir die Here aanstootlik was uit Israel laat wegneem. Hy het elke Israeliet verplig om die Here hulle God te dien. Vir die res van sy lewe het hulle nie weer weggedwaal van God, die Here, nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:33 in konteks