Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:3 Die Boodskap (DB)

In Josia se agtste regeringsjaar, toe hy nog maar jonk was, het hy begin doen wat die God van sy voorvader Dawid graag wou hê. Toe hy twaalf jaar lank koning was, het hy Juda en Jerusalem begin skoonmaak van die heidene se heilige plekke, die Asjerapale en die hout- en metaalbeelde wat ter ere van ander gode opgerig is.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:3 in konteks