Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:7 Die Boodskap (DB)

Hy het ’n afgodsbeeld wat hy laat maak het, binne-in die tempel laat opsit. Die Here het al jare tevore vir Dawid en Salomo gesê: “Ek kom bly vir altyd hier in Jerusalem en in dié tempel. Ek het dié plek uitgesoek tussen al die plekke waar daar Israeliete bly.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:7 in konteks