Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:6 Die Boodskap (DB)

sy seun in die Ben-Hinnomdal verbrand as ’n offer aan die afgode; en goëlery, waarsêery en towerkunsies beoefen. Manasse het verskriklike dinge gedoen wat die Here baie kwaad gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:6 in konteks