Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:6 Die Boodskap (DB)

Joas het toe met Jojada, die hoëpriester, geraas: “Waarom het u nie gesorg dat die Leviete die tempelbelasting van die mense in Juda en Jerusalem gaan insamel nie? Moses het die belasting al in die woestyn ingestel om die tent waar die Here aanbid is te kon onderhou!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:6 in konteks