Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:7 Die Boodskap (DB)

Oor die jare het Atalia en haar mense die Here se tempel van sy spesiale voorwerpe beroof. Hulle het selfs die tempelbelasting gebruik om die Baäls te dien.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:7 in konteks