Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:5 Die Boodskap (DB)

Hy het die priesters en die Leviete bymekaargeroep en gesê: “Gaan na die stede en dorpe van Juda toe. Roep al die Israeliete op om hulle jaarlikse bydraes te gee sodat ons die tempel kan opknap. Maak gou! Ek beskou dit as ’n dringende saak.”Die Leviete het getalm en nie dadelik daaraan begin werk nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:5 in konteks