Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:24 Die Boodskap (DB)

Die Aramese leër was baie kleiner as die Judeërs s’n, maar die Here het die Arameërs gehelp. Juda het die Here, die God van hulle voorouers, verlaat. Daarom het Hy hulle die oorlog laat verloor. So is Joas gestraf vir sy sondes.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:24 in konteks