Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:25 Die Boodskap (DB)

Toe die Arameërs terugtrek, het hulle Joas swaar gewond agtergelaat. Joas se eie amptenare het toe teen hom saamgesweer om hom terug te betaal vir Sagaria se dood. Hulle het Joas in sy bed vermoor.Joas is in die Dawidstad begrawe, maar nie in die koningsgrafte nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:25 in konteks