Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:23 Die Boodskap (DB)

Teen die einde van die jaar het die Arameërs Joas aangeval. Hulle het Juda en Jerusalem ingeval en al die leiers doodgemaak. Hulle het al die goed wat hulle gevat het, na hulle koning in Damaskus teruggestuur.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:23 in konteks