Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:26 Die Boodskap (DB)

Op die vierde dag het hulle in die Lofdal bymekaargekom. Hulle het die plek só genoem omdat dit die plek is waar hulle die Here geloof het en vir Hom dankie gesê het vir wat Hy vir hulle gedoen het. Die plek word nog altyd Lofdal genoem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:26 in konteks