Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:27 Die Boodskap (DB)

Daarna het die hele leër van Josafat teruggegaan Jerusalem toe. Hulle was baie bly omdat die Here vir hulle ’n oorwinning oor hulle vyande gegee het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:27 in konteks