Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:34 Die Boodskap (DB)

Die geveg het egter al hoe hewiger geword en die hele dag lank aangehou. Agab het aan die kant van sy strydwa vasgehou en so regop gebly om teen die Arameërs te veg, maar teen sononder is hy dood.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:34 in konteks