Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:33 Die Boodskap (DB)

Een van die gewone Aramese soldate het sy boog gespan en ’n pyl weggeskiet sonder om na enigiets spesifieks te mik. Die pyl het vir Agab getref en tussen die plate van sy pantser ingesteek. Agab het besef wat gebeur het en vir sy strydwadrywer gesê: “Swaai om, kry my uit die geveg uit, want ek is gewond.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:33 in konteks