Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 15:9 Die Boodskap (DB)

Asa het toe al die mense van Juda en Benjamin, asook die groot groep uit Efraim en Manasse en Simeon wat tussen hulle kom bly het, bymekaargeroep. Baie mense het tydens Asa se regering na Juda toe getrek omdat hulle kon sien dat die Here, sy God, hom ondersteun het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 15

Kyk 2 Kronieke 15:9 in konteks