Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 15:8 Die Boodskap (DB)

Toe Asa die boodskap van die profeet hoor, het hy moed geskep. Hy het die afgode uit al die dorpe van Juda en Benjamin verwyder, ook dié wat in die dorpe in die Efraimsberge was wat hy verower het. Hy het ook die altaar van die Here herstel wat by die tempel gestaan het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 15

Kyk 2 Kronieke 15:8 in konteks