Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:26 Die Boodskap (DB)

‘Ek sweer dat Ek die moord op Nabot en sy seuns gesien het. Ek sal jou en jou familie op hierdie selfde stuk grond laat boet!’ Dus, gooi hom hier op Nabot se grond af, soos die Here gesê het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:26 in konteks