Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:27 Die Boodskap (DB)

Toe Ahasia sien wat gebeur, het hy weggejaag in die rigting van Bet-Gan. Jehu het agter hom aangejaag en vir sy mense geskree: “Skiet hom ook!” By die hoogte van Gur, naby Jiblaim, is hy gewond. Hy kon nog tot by Megiddo wegjaag, waar hy dood is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:27 in konteks