Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:27 Die Boodskap (DB)

Hy het die slegte voorbeeld van die konings van Israel gevolg en dinge gedoen waarmee die Here nie tevrede was nie. Die rede hiervoor was dat hy in die familie van Agab ingetrou het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:27 in konteks