Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:28 Die Boodskap (DB)

Ahasia het koning Joram van Israel gaan help in sy oorlog teen koning Gasael van Aram. Die geveg het naby die dorp Ramot in Gilead plaasgevind, waar Joram gewond is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:28 in konteks