Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:26 Die Boodskap (DB)

Hy was 22 toe hy koning geword het en hy het ’n jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Atalia, ’n vrou uit die nageslag van koning Omri van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:26 in konteks