Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:25 Die Boodskap (DB)

Ahasia, die seun van koning Joram van Juda, het koning van Juda geword in die twaalfde jaar wat koning Joram van Israel, ’n seun van Agab, regeer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:25 in konteks