Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:9 Die Boodskap (DB)

Maar toe het hulle vir mekaar gesê: “Eintlik maak ons nie reg nie. Hierdie is baie goeie nuus, maar ons het dit nog vir niemand vertel nie! As ons dit tot môre vir onsself hou, kan daar dalk iets slegs met ons gebeur. Kom ons gaan terug. Dan kan ons die goeie nuus vir almal by die paleis gaan vertel.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:9 in konteks