Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:10 Die Boodskap (DB)

Hulle is toe terug stad toe. Hulle het die stad se poortwagters geroep en vertel wat in die vyand se kamp gebeur het. Hulle het gesê: “Toe ons by die Arameërs se kamp kom, was daar geen mens in sig nie. Daar was net perde en donkies wat vasgemaak was en die tente wat daar staan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:10 in konteks