Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:8 Die Boodskap (DB)

Dit is hoe die vier melaatse Israeliete die kamp gevind het. Hulle het by die eerste die beste tent ingegaan en geëet en gedrink tot hulle genoeg gehad het. Hulle het al die silwer, goud en klere gevat wat hulle kon kry en dit buite die kamp gaan wegsteek. Toe het hulle dit by ’n tweede tent ook gedoen.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:8 in konteks