Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:18 Die Boodskap (DB)

Die man van God het toe vir die koning gesê: “Môre, omtrent hierdie tyd, sal ses liter fynmeel of twaalf liter garsmeel op Samaria se mark net ’n paar gram silwer kos.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:18 in konteks