Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:17 Die Boodskap (DB)

In die chaos het die koning die offisier wat saam met hom was, aangestel om orde in die poortgebied van die stad te handhaaf. Die skare het hom egter daar op die plein by die poort doodgetrap.So het alles gebeur soos Elisa voorspel het toe die koning die vorige dag na sy huis toe gekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:17 in konteks