Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:19 Die Boodskap (DB)

Die offisier wat saam met die koning was, het toe vir Elisa gesê: “Jy is verspot, man! Selfs al maak die Here die hemel se vensters nóú oop, kan jou storie nie waar word nie!” Elisa het hom toe geantwoord: “Jy sal dit self sien gebeur, maar jy sal nie daarvan eet nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:19 in konteks