Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:6 Die Boodskap (DB)

Elisa het gevra: “Waar het die byl in die water geval?” Toe hy vir Elisa die plek wys, het Elisa ’n stok afgesny en dit daar in die water gegooi. Die byl het op die water begin dryf

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:6 in konteks