Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:17 Die Boodskap (DB)

Toe sê Naäman vir hom: “As u dan niks wil hê nie, mag ek maar iets vra? Kan ek ’n vraggie grond hiervandaan saamneem? Ek wil van nou af nie meer vir enige ander gode diere offer nie. Ek wil net die Here só vereer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:17 in konteks