Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:18 Die Boodskap (DB)

Maar daar is ’n probleem. Ek moet soms saam met my koning na die tempel van Rimmon, die god van die Arameërs, toe gaan. Wanneer die koning wil kniel, moet ek saam met hom kniel. Dit sal dan kan lyk of ek ook vir Rimmon vereer. Mag die Here my dit vergewe!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:18 in konteks