Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:16 Die Boodskap (DB)

Elisa het volstrek geweier. Hy het gesê: “Net so seker as wat ek is dat die Here wat ek dien, lewe, so seker is ek dat ek nooit die geskenk van jou sal aanvaar nie!” Hoe Naäman ook al by hom gepleit het, Elisa het die geskenk bly weier.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:16 in konteks