Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:15 Die Boodskap (DB)

Naäman en sy hele gevolg het na Elisa toe teruggegaan. Hy het vir Elisa gesê: “Ek weet nou beslis dat Israel se God die enigste God op aarde is. Aanvaar asseblief die geskenk wat ek saamgebring het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:15 in konteks