Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:14 Die Boodskap (DB)

Naäman het toe na die Jordaanrivier toe afgedraai en hom sewe keer in die water gewas, soos Elisa gesê het. Hy het heeltemal gesond geword en sy vel was weer soos ’n jong seun s’n.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:14 in konteks