Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:25 Die Boodskap (DB)

Ismael, wat ’n lid van die koninklike familie van Juda was, het in die sewende maand Mispa toe gegaan. Hy het tien manne by hom gehad. Hulle het Gedalja en die klompie Judese en Babiloniese amptenare by hom vermoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:25 in konteks