Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:24 Die Boodskap (DB)

Gedalja het hulle verseker dat hulle veilig was. Hy het gesê: “Moenie bang wees vir die amptenare uit Babel nie. Bly in die land en wees gehoorsaam aan die koning van Babel. Dan sal alles goed gaan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:24 in konteks