Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:4 Die Boodskap (DB)

Josia het toe met ’n omvangryke hervorming van die godsdiens in Jerusalem begin:Hy het die hoëpriester Gilkija, die priesters net onder hom en die deurwagte opdrag gegee om alles in die tempel bymekaar te maak wat vir Baäl, Asjera of die hemelgode gebruik is. Hulle het dit uitgedra en dit op die terrasse van die Kidronvallei, buite die stad, verbrand. Die as het hy Bet-El toe laat neem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:4 in konteks