Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:3 Die Boodskap (DB)

Josia het toe op die koning se ereplek gaan staan en met die Here ’n ooreenkoms gesluit. Hy het belowe om met volle oorgawe alles te doen wat die Here volgens die wetboek vra.Die hele volk het hulle ook tot die ooreenkoms verbind.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:3 in konteks