Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:5 Die Boodskap (DB)

Hy het ook die priesters afgesit wat offers gebrand het op die heidense heilige plekke in Juda en in die omgewing van Jerusalem. Hulle is vroeër deur die konings van Juda aangestel. Hy het ook ontslae geraak van die priesters wat vir Baäl, Asjera, die son, die maan, die sterrebeelde en die ander hemelgode offers gebrand het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:5 in konteks