Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:2 Die Boodskap (DB)

Hy en al die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem, die belangrikes én die onbelangrikes, asook die priesters en die profete het na die tempel toe gegaan. Daar het hy vir hulle die hele wetboek voorgelees wat Gilkija in die tempel gekry het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:2 in konteks