Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:16 Die Boodskap (DB)

Toe hy omdraai, sien Josia die grafte teen die berg. Hy het die bene uit die grafte laat haal en dit op die altaar verbrand. Hierna kon die altaar nooit weer as ’n heilige plek gebruik word nie. Dit was net soos die profeet uit Juda destyds die Here se oordeel oor Bet-El aangekondig het toe Jerobeam tydens die feestyd by die altaar gestaan het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:16 in konteks