Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:17 Die Boodskap (DB)

Daarna het Josia gevra: “Wie se grafsteen is daardie een wat ek daar sien?”Die mense van Bet-El het vir hom gesê: “Dit is die graf van die profeet uit Juda, wat hierdie dinge wat u nou met die altaar gedoen het, hier kom voorspel het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:17 in konteks