Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:15 Die Boodskap (DB)

Josia het ook elders in die land teen heiligdomme opgetree. By Bet-El het hy die heilige plek en altaar afgebreek wat Jerobeam I, seun van Nebat, daar gebou het en waar hy die mense van Israel verkeerd laat doen het. Hy het ook die Asjerastomp verbrand.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:15 in konteks