Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:30 Die Boodskap (DB)

Ela se seun Hosea het intussen ’n staatsgreep teen Peka beplan. Hy het hom aangeval en doodgemaak en in sy plek koning geword oor Israel. Dit het gebeur in die twintigste jaar wat koning Jotam van Juda, Asarja se seun, regeer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:30 in konteks