Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:29 Die Boodskap (DB)

In Peka se tyd het Tiglat-Pileser van Assirië Israel weer aangeval. Hy het die stede Ijon, Abel-Bet-Maäka, Janoag, Kedes en Hasor ingeneem. Daarby het hy die streke Gilead en Galilea, die hele stamgebied van Naftali, afgeneem en die mense as gevangenes na Assirië weggeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:29 in konteks