Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:9 Die Boodskap (DB)

Joas het Amasia met ’n fabel geantwoord: “In die Libanonberg was daar ’n distelbos wat vir die sederboom gesê het: ‘Laat jou dogter met my seun trou.’ Net toe kom daar egter ’n wilde dier verby wat die distelbos vertrap.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:9 in konteks