Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:6 Die Boodskap (DB)

Jehu skryf toe ’n tweede brief en sê vir die leiers: “As julle regtig aan my kant is, maak dan al die prinse dood en kom môre na my toe. Maar bring die koppe saam, dat ek kan sien dat hulle regtig dood is. Die seuns was tuis by leiers wat hulle moes opvoed.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:6 in konteks